Een dag lank, lank gelede, toe wolwe nog kon praat, en besem stokke onse vriende was, en die watertoring af in die pad onse skool was, en toe ons fear factor in die bos gespeel het… Read More...
Is dit waar dat n mens nie moet verlief raak op n dromer nie? Ek meen, ek hoor Kenny Rogers praat die goed, maar is dit waar? Is dit nie maar die moeite werd om die punch van die… Read More...
Suid- Afrika kan darem one vat van alles. Kyk, die hele besigheid met Uyinene en Amy-Lee en al die ander slagoffers van geslagsgeweld én die xenophobic attacks deur die hele land,… Read More...
Hulle sê niemand dans so lekker in n tavern soos n klimyt wat sy kjeent by sy ma gelos het nie. En dis voor die een jirre waar, ek sal nie vir julle lieg nie. Dit smaak daai tyd… Read More...
My ma het gesê, “my kjeent, moenie vir jou onderdanig loop staan maak aan die tril regering nie”. My ma is die tipe vrou wat self die hout kap en self die vuur maak en self braai,… Read More...
Nana sit by die busstop, het nou net hier aangekom in Stellenbosch. Die student op en af met laptops en boeke en rugsakke en iPhones, earphones in geplak asof hulle ou telefone aan… Read More...
My ma het net huis toe gekom met ʼn lang sigaret in die mond, dié getrek soos ʼn rosyntjie uitgedroog in Upington se son, skoen se sole dun geloop, sy gesig rooi gebrand. Dit het… Read More...
Ek kry elke kind jammer wat nie met ʼn dronk oom groot geword het nie. Nou myne het ons sommer pad langs Ricky Rama geroep. Sy naam was nie altyd so nie, maar dis mos maar so in… Read More...
Vandag se mense lewe nie meer lank nie. Haastig vir die sandkombers. Vyftig dan het hulle klaar artritis in die nek en die skouers en in die keelgatte en die kankers loop rond soos… Read More...
Hoe jonger ʼn mens is, hoe meer is dinge net wit en swart vir jou. Daar is geen grysareas nie. ʼn Ding is reg of verkeerd, soos byvoorbeeld aborsie, jy dink nie aan verkragting nie,… Read More...
Onse ouers het so geskel oor MxIt, glad die pastoor in die kerk gevra om te bid vir die losbandigheid van die internet en die predators waaraan ons blootgestel word en dis MxIt… Read More...
Ek het sommer klaar geweet vandag gaan nie my dag wees nie. Ek het reeds dik naar opgestaan want ek wil nog bietjie die wingerdgriep afgelê het, mens moet mos die dag voor ʼn public… Read More...
Ek was al een keer in my liefde verlaat. Nee, rêrig. Ten spyte van al my pogings om ʼn feministiese mannehater te wees. Ten spyte van al die oorgroot jeans en mannerige hairstyles.… Read More...
Hanna Krappies is die antie wat op die hoek in Pointsetia bly. Of as jy die directions na haar huis toe by die jum boy hoor sal hy uitsteek “die antie wat langs die pienk huis bly… Read More...
Mammie, die’s nie iets wat ek ligweg gaan vat nie. Hy’s my first teenage love affair en my grootste admirer. Lees elke word wat uit my pen val. En Ma weet partykeer is daar bloed… Read More...