Een dag lank, lank gelede, toe wolwe nog kon praat, en besem stokke onse vriende was, en die watertoring af in die pad onse skool was, en toe ons fear factor in die bos gespeel het… Read More...
Is dit waar dat n mens nie moet verlief raak op n dromer nie? Ek meen, ek hoor Kenny Rogers praat die goed, maar is dit waar? Is dit nie maar die moeite werd om die punch van die… Read More...
Suid- Afrika kan darem one vat van alles. Kyk, die hele besigheid met Uyinene en Amy-Lee en al die ander slagoffers van geslagsgeweld én die xenophobic attacks deur die hele land,… Read More...
Hulle sê niemand dans so lekker in n tavern soos n klimyt wat sy kjeent by sy ma gelos het nie. En dis voor die een jirre waar, ek sal nie vir julle lieg nie. Dit smaak daai tyd… Read More...
My ma het gesê, “my kjeent, moenie vir jou onderdanig loop staan maak aan die tril regering nie”. My ma is die tipe vrou wat self die hout kap en self die vuur maak en self braai,… Read More...
Vandag se mense lewe nie meer lank nie. Haastig vir die sandkombers. Vyftig dan het hulle klaar artritis in die nek en die skouers en in die keelgatte en die kankers loop rond soos… Read More...
Mammie, die’s nie iets wat ek ligweg gaan vat nie. Hy’s my first teenage love affair en my grootste admirer. Lees elke word wat uit my pen val. En Ma weet partykeer is daar bloed… Read More...
My pappa was ʼn dromer. Hy’t geglo in die watermyt wat fluit en die matrose lok en vang en in bome wat geheime ken en die wind wat jare met hom dra. Hy’t ons geleer lat jy die wolke… Read More...
Ons bly op ʼn dorpie waar daar stofpaaie is en waar die bank twee-uur toe maak en waar daar min winkeltjies is, ʼn Pep, ʼn SASSA en waar die bottelstoor nie vakansiedae toe maak nie.… Read More...